Mzansi LocalsDISCOVER • SUPPORT • GROW LOCAL
Avrio Kursusse
Training · Free State

Avrio Kursusse

40 Vry Street, Heilbron, 9650, Heilbron, Free State

Own this business?

Claim it to manage this profile and publish offers.

Claim business
GET TO KNOW THE BUSINESS

About Avrio Kursusse

Doen 'n kursus in jou eie tyd - Sage Pastel Accounting, Basiese Boekhouding, Sage Business Cloud Accounting, MS Office en/of SoftSkills kursusse is beskikbaar.
Products & Services
Sage50cloud/V19 Pastel Partner Intermediate kursus Die Pastel Partner V19 Intermediate kursus se een-tot-een pr... Die Pastel Partner V19 Intermediate kursus se een-tot-een prys is R10 000 en kan aanlyn betaal word. Die kursusfooi sluit in: Handleiding wat gebruik word tydens opleiding (dit word u eiendom sodat u dit altyd kan gebruik as verwysing) "Educational" Pastel program wat op u eie rekenaar gelaai word en waarop u die kursus kan oefen Een-tot-een opleiding deur 'n opgeleide, geregistreerde Pastel Onsite Trainer (mits dit binne 'n radius van 150km vanaf Heilbron in die Vrystaat is) Eksamenfooi Sertifikaat Die kursusaanbieder is 'n gesertifiseerde, geakrediteerde Pastel Onsite Trainer. (Sertifikaat as bewys op aanvraag beskikbaar) Indien u oor 'n redelike rekenaarkennis beskik en ook 'n bietjie boekhou (Rekeningkunde) ondervinding het, kan u die Pastel Partner kursus as 'n self-studie projek aan pak. Die V19 se self-studie prys is R4 000. Dit kan aanlyn bestel en betaal word. Selfstudie sluit die volgende in: Handleiding wat nodig is vir die opleiding (dit word u eiendom sodat u dit altyd kan gebruik as verwysing) "Educational" Pastel program wat u self op u rekenaar laai en waarop u die kursus kan doen E-pos en Whatsapp hulp van 'n opgeleide, geregistreerde Pastel Onsite Trainer terwyl u self deur die handleiding werk. Eksamenfooi Sertifikaat Daar is nou nog 'n derde opsie ook beskikbaar - LIVE ONLINE TRAINING! Om dit te kan doen benodig jy 'n goeie internetkonneksie en 'n rekenaar met 'n webcam en mikrofoon. Ons skeduleer dan 'n tyd vir 'n ZOOM meeting en op daardie manier bied ek die kursus vir jou aan oor die internet - so goed asof ek langs jou sit! Hierdie opsie kan ook aanlyn bestel word - Kliek hier. Kontak ons gerus vir meer inligting. Price 4000
AT A GLANCE

Company Information

Business LocationHeilbron, Free State
Physical Address40 Vry Street, Heilbron, 9650, Heilbron, Free State
Year Established2012
Employee Size1-5
Company ManagerZelna Naude
Contact PersonZelna
Mobile Phone0827865690
WebsiteVisit business website ↗
BUSINESS OFFERS

Latest from this company

No offers posted yet

Verified owners can publish deals here.

FIND THIS BUSINESS

Location on OpenStreetMap

Explore the neighbourhood and view the business location.

Loading OpenStreetMap…

Avrio Kursusse

40 Vry Street, Heilbron, 9650, Heilbron, Free State

Map coordinates are approximate and should be confirmed with the business.
HIRING

Jobs at Avrio Kursusse

No current job adverts have been posted by this business.

YOU MAY ALSO LIKE

Similar businesses nearby

Other listings in this area or category.